Het jy gehoor?

FOTO’S: Brümilda van Rensburg soos jy haar nog nooit gesien het nie

Die kykNET-sepie Binnelanders het die afgelope naweek hul 10de verjaardag met swier gevier.

Die hospitaaltema het gesorg vir baie pret en plesier by die Stark-ateljee in Randburg. Die produksiespan, akteurs en almal betrokke by Binnelanders het saam partytjie gehou om die dekade op die lug te vier.

Hier is foto’s van die geleentheid:

brumilda van rensburg

FOTO: Facebook Binnelanders

binnelanders 10

FOTO: Facebook Binnelanders

Leandie du Randt, wat die rol van Ivanka in Binnelanders speel, het dié foto’s op Instagram gedeel.

 

Lees ook