FOTO: Instagram  cindycrawford

FOTO: Instagram cindycrawford

Het jy gehoor?

FOTO’S: Cindy Crawford en haar dogter lyk soos ’n tweeling

Ons het al voorheen berig dat Cindy Crawford en haar dogter, Kaia Gerber (13), op ’n haar na mekaar lyk.

Die 49-jarige model deel gereeld foto’s van haar en haar “tweeling” op Instagram.

FOTO: Instagram  cindycrawford

FOTO: Instagram cindycrawford

Die ma-en-dogter-duo bly aktief en neem graag selfies.

Beide Cindy en Kaia lyk goed in denim. “Jeans vs. Genes” lees dié foto se onderskrif.

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram cindycrawford

Lees nou