Christian Courtins-Clarins en wenner Leigh Bristow

Christian Courtins-Clarins en wenner Leigh Bristow

Het jy gehoor?

FOTO’S: Clarins/SARIE Most Dynamic Woman-toekennings

Die skoonheidshuis Clarins het gisteraand tydens ’n spoggeleentheid Leigh Bristow van Louis Trichardt as 2015 se Clarins/SARIE Most Dynamic Woman of the Year aangewys vir die hulp wat sy met haar Sumbandila-beurstrust aan leerders uit landelike gebiede in haar omgewing bied.

Lees meer oor dié merkwaardige vrou HIER.

Christina Courtin-Clarins en Leigh Bristow, 2015-wenner van Clarins/SARIE se Most Dynamic Women of the Year-toekennings  FOTO: Phyllis Green

Christina Courtin-Clarins en Leigh Bristow, 2015-wenner van Clarins/SARIE se Most Dynamic Women of the Year-toekennings
FOTO: Phyllis Green

Hier is foto’s van dié spoggeleentheid.

Crystal Kasper en Palesa Mahlaba

Crystal Kasper en Palesa Mahlaba

Sue Barnes en Leigh Bristow, die vorige wenner saam met die 2015-wenner.

Sue Barnes en Leigh Bristow, die vorige wenner saam met die 2015-wenner.

Leigh Bristow, 2015 se wenner

Leigh Bristow, 2015 se wenner

Sue Barnes oorhandig die trofee aan Leigh Bristow

Sue Barnes oorhandig die trofee aan Leigh Bristow

Jody Bunkell, Suzy Brokensha, Jenna Courtin-Clarins, Dudu Mvimbi Leshabane, Christian Courtin-Clarins, Leigh Bristow, Michélle van Breda, Lynne Hanna, Roxanne Cloete, Emtia Morrison en Nikki Ruttimann