FOTO: Instagram  the_henk

FOTO: Instagram the_henk

Het jy gehoor?

FOTO’S: Claudia Henkel trourok

Ons het voorheen oor Claudia Henkel en haar man, Orin Roesstorff, se wittebrood in die stad van liefde berig. Nou het dié voormalige Mej. SA uiteindelik van haar troufoto’s op sosiale media gedeel. En só lyk die rok!

Plaaslike ontwerper Casper Bosman is verantwoordelik vir dié pragskepping.

Die noupassende wit rok spog met ’n interessante rugkant.

Beautiful back view of Claudia’s bespoke #casperdesignerwear wedding gown! You are beyond beautiful @the_henk ! Lief jou!!!

A photo posted by Casper Bosman-Crous (@casperdesigner) on

Casper, ’n jong ontwerper van Bloemfontein, het ook die rok waarin Rolene Strauss as Mej. Wêreld 2014 gekroon is, ontwerp.

rolene strauss

Die paartjie, wat einde Maart getrou het, het verlede jaar verloof geraak.

Lees ook