Sarah Kate Scott met Mark (links) en baba Matthew 
FOTO: Gloria Cilliers

Sarah Kate Scott met Mark (links) en baba Matthew FOTO: Gloria Cilliers

Het jy gehoor?

FOTO’S: Darren Scott hou gesinsvakansie in die bos

Vir haar verjaardag het radiopersoonlikheid Darren Scott sy vrou, Sarah-Kate, en hul gesin met ’n naweek in die Bosveld bederf …

Sarah-Kate het op haar Facebook-blad vertel dat Darren haar en hul twee seuns, Mark (3) en Matthew (10 maande), na ’n geheime bestemming neem vir die naweek. Uiteindelik het hulle die Tuningi Safari Lodge in die Madikwe-natuurreservaat in Noordwes bereik.

Die trotse ma het foto’s van haar, Darren en hul oudste seun, Mark, op Twitter gedeel. Dit lyk of die Scott-gesin ’n heerlike wegbreek in die Bosveld gehad het.

FOTO: Twitter (@SarahKate009)

FOTO: Twitter (@SarahKate009)

Darren en Sarah-Kate geniet die bosvelson FOTO: Twitter (@SarahKate009)

Darren en Sarah-Kate geniet die bosvelson
FOTO: Twitter (@SarahKate009)

Mark het glo net soveel pret gehad soos sy ouers FOTO: Twitter (@SarahKate009)

Mark het glo net soveel pret gehad soos sy ouers
FOTO: Twitter (@SarahKate009)

Sarah-Kate Scott by Tuningi Safari Lodge in die Madikwe natuurreservaat FOTO: Twitter (@JustPlainTwit)

Sarah-Kate Scott by Tuningi Safari Lodge in die Madikwe-natuurreservaat
FOTO: Twitter (@JustPlainTwit)

FOTO: Twitter (@SarahKate009)

FOTO: Twitter (@SarahKate009)

Sarah-Kate is een van die finaliste in vanjaar se Mev. SA-kompetisie. Die wenner van dié kompetisie word op 8 Augustus by Emperors Palace in Kempton Park, Johannesburg, aangekondig.

Nóg oor die Scotts op SARIE.com