FOTO:  Instagram

FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

FOTO’S: Rugbyspeler Dewald Potgieter trou!

Die Springbok en Blou Bul-losvoorspeler Dewald Potgieter het die afgelope naweek met sy meisie, Freda Louw, getrou.

Foto’s van dié bruilof het vinnig op sosiale netwerke soos Instagram verskyn. Die gastelys het bekendes soos Leandie du Randt, haar verloofde, Bouwer Bosch, en Angelique Gerber ingesluit.

Freda se wit rok van sagte kant het perfek om haar lyf gepas en in meermin-styl uitgeklok.

Die paartjie het dolgelukkig gelyk op hul groot dag. Hier is ’n paar foto’s wat die gaste gedeel het:

Beautiful #wedding #nofilter #nofilterneeded Dewald en Freda #oakfieldfarm

A photo posted by karienn13 (@karienn13) on

 

Freda & Dewald #potgieterwedding #fredaendewald #theytiedtheknot @fredalouw @dewaldpotgieter

A photo posted by Mandy Benjamin (@mandybenjamin) on

Angelique het hulle op Instagram geluk gewens.

Mnr. en Mev. Potgieter! Wat ‘n fantastiese aand! Geluk julle 2! @fredalouw @dewaldpotgieter

A photo posted by Angelique Gerber (@angeliquegerber83) on

Leandie het ook gesê dit was ’n lekker aand. 

 

Oh what a night!!! #DewaldEnFredaTrou @angeliquegerber83 @almarieviraltyd @bouwerbosch

 

A photo posted by Leandie du Randt (@leandiedurandt) on

Dewald speel op die oomblik vir die Japanse klub Yamaha Júbilo rugby.

Lees ook