Morne Steyn en Arno Jordaan. FOTO: Instagram   mornesteyn

Morne Steyn en Arno Jordaan. FOTO: Instagram mornesteyn

Het jy gehoor?

FOTO’S: Dié bekendes se kinders is vriende

Heelwat bekendes is vriende agter die skerms en so ook hul kinders. Kyk net na dié foto’s van celebs se kinders wat saam speel. 

Sanger Arno Jordaan en Springbok Morné Steyn (hooffoto) se seuns is danksy hul bekende pa’s vriende. Jóvan Steyn en Milan Jordaan glimlag graag vir die kamera.

FOTO: Instagram  mornesteyn

FOTO: Instagram mornesteyn

Bobby van Jaarsveld se seuns, Sion en Leben, speel in die bad saam met sy suter Karlien van Jaarsveld se tweeling, Eliah en Daniël.

FOTO: Instagram  @bobbyvanjaarsveld

FOTO: Instagram @bobbyvanjaarsveld

Alhoewel die Proteas se Morné Morkel, AB de Villiers en JP Duminy se pienkvoete nog nie gebore is nie, is ons seker dat hulle (nes hul ma’s) goed oor die weg gaan kom.

FOTO: Instagram sueduminy

Roz Kelly, Danielle de Villiers en Sue Duminy FOTO: Instagram sueduminy

En dis geen verrassing dat Kourtney en Kim Kardashian se dogters, Penelope en North, graag saam speel nie.

FOTO: Instagram  kimkardashian

FOTO: Instagram kimkardashian

Hilary Duff se seun, Luca, en Jack Osbourne se dogter, Pearl, geniet saam hul roomyse.

FOTO: Instagram hilaryduff

FOTO: Instagram hilaryduff

Lees nou