FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

Het jy gehoor?

FOTO’S: Dié dogters maak nes hul bekende ma’s

Ons ken die idioom ‘aartjie na sy vaartjie’, maar dié dogters aard duidelik na hul bekende ma’s. Kyk net na dié foto’s wat hul trotse moeders via sosiale media gedeel het. 

Die model Lee-Ann Liebenberg (hooffoto) deel haar liefde vir mode én perde met haar oudste dogter, Gia.

Nes ma Morgan Dean is klein Cadens versot op hoë hakke.

Waar talle vroue swemklere soos die pes vermy, is dit vir model Jenna Pietersen en haar Ruby so gemaklik soos ’n tweede vel.

 

Laastens is daar Minki van der Westhuizen. Dié glansvrou is ook ’n hands on ma. Lyk my Katerien en haar maatjies neem speel-speel notas. 

Lees ook