FOTO: Clinton Lubbe

FOTO: Clinton Lubbe

Het jy gehoor?

FOTO’S: ‘Die Flooze’ se klein Braam is byna 1!

Kan jy glo dat Sorina Erasmus, oftewel die Flooze, se klein Braam al byna een jaar oud is? Die sangeres en aktrise deel graag foto’s van haar skattige seun op sosiale media. 

Sorina beskryf haar “Braambossie” as ’n verskriklike “besige mannetjie” wat nie daarvan hou om stil te sit nie en die heeltyd wil verken.

 

Lees ook