FOTO: Instagam lizaniejordaan

FOTO: Instagam lizaniejordaan

Het jy gehoor?

FOTO’S: Kyk wie kuier in Frankryk

’n Paar plaaslike bekendes kuier tans saam in Frankryk. Hulle het dié foto’s via sosiale media gedeel.

Hier poseer die musikant Arno Jordaan, vroulief Lizanie en klein Milan (hooffoto) by die Pont des Arts, die “liefdesbrug” in Parys.

FOTO: Instagram lizaniejordaan

FOTO: Instagram lizaniejordaan

Die paartjie se eenjarige seun is ook voor die Eiffeltoring gekiek.

Hulle is egter nie net in Frankryk vir sy besienswaardighede nie, maar ook om saam met ’n paar plaaslike pêlle wat tans oorsee rugby speel, te kuier. Die manne (Meyer Bosman, Arno Jordaan, Morné Steyn en Johan Goosen) het Woensdag bymekaar gekom vir ’n potjie gholf.

FOTOl Instagram  mornesteyn

FOTO: Instagram mornesteyn

Wittebrood in die stad van liefde

Nog ’n Suid-Afrikaanse paartjie wat hulle tans in Parys bevind, is die voormalige Mej. SA Claudia Henkel en haar man Orin Roesstorff. Hulle is einde verlede maand getroud en hou wittebrood daar.

FOTO: Instagram  the_henk

FOTO: Instagram the_henk

Kyk net hoe stylvol lyk Claudia hier.

FOTO: Twitter  @Claudia_henkel

FOTO: Twitter @Claudia_henkel

Lees ook