Karlien en die tweeling, Eliah en Daniël FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

Het jy gehoor?

FOTO’S: Dié SA celeb-babas word mooi groot

Dié SA bekendes se pienkvoete is darem net te dierbaar – en hulle word so vinnig groot!

Karlien en Derick Hougaard se Daniël en Eliah

Karlien en Derick span uit in die Kaap, en boonop het die tweeling rede om te glimlag – hulle word binnekort ouboeties. Lees hier oor Karlien se tweede swangerskap.

Loading

Ons eerste vlug kaap toe!!!! #enmammavergeetonsgeboortesertifikate

View on Instagram

Loading

 

Ons eerste keer op die strand!!!!!! #kampsbaai View on Instagram

Arno & Lizanie Jordaan se Milan

Milan toer saam met sy pa oorsee. Hier kuier hulle saam in Doebai.

Nóg foto’s van Milan

Loading

Ek en milano by moyos voor my show! #sundayisfamilyday

View on Instagram

 

Sorina se Braam

Braam het nes sy sangeres-ma ’n bynaam. Dié pienkvoet van die Flooze, wat gister 6 maande oud geword het, se bynaam is Braambossie.

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Minki se Katerien en Elise

Minki se Elise is nou die dag gebore, en sy begin by die dag al hoe meer na ousus Katerien lyk.

Loading

#selfie with my girls #katerienlief #elisehartjie

View on Instagram

Minki se ma by haar kleindogters

Loading

 

Ouma’s pride&joy #katerienlief #elisehartjie #carienengel View on Instagram

Elizma Theron se Eli-zé

Klik HIER om te sien hoe groot Elizma se Eli-zé al is. Sy het ook ’n dierbare video gedeel waarin Eli-zé te lekker na haar ma se nuwe musiekvideo kyk – en dit lyk asof sy wil begin saam sing!

Dalk Ma se musikale talent geërf? Kyk na die video HIER.

Lees ook