Victor en Monja en hul kinders Jaime (voor), Giselle en die nuutste toevoeging tot hul gesin, klein Tasmin
FOTO: Clariza Botha van Platform 451

Victor en Monja en hul kinders Jaime (voor), Giselle en die nuutste toevoeging tot hul gesin, klein Tasmin FOTO: Clariza Botha van Platform 451

Het jy gehoor?

FOTO’S: Die Springbokke ontmoet koningin Elizabeth

Die Springbok-rugbyspan het gister vir koningin Elizabeth, haar man, prins Philip, en prins Harry ontmoet. Die Bokke is in Engeland vir die Wêreldbekertoernooi waarin hulle reeds na die kwarteindronde deurgedring het.

Die seremonie is in Buckingham-paleis gehou en die gesogte Webb Ellis-beker is ook daar uitgestal. Die koningin het die spanne wat na die kwarteindrondes deurgedring het, genooi om hulle in Engeland te verwelkom en sterkte toegewens vir die res van die toernooi.

Die spanne wat teenwoordig was, is Suid-Afrika, Australië, Nieu-Seeland, Wallis, Skotland, Frankryk, Ierland en Argentinië.

Hier is foto’s waar ons manne die koningin ontmoet:

 

ZZZ

Kliek HIER om in te skryf

Lees ook