FOTO: Instagram  kimkardashian

FOTO: Instagram kimkardashian

Het jy gehoor?

FOTO’S: Dié suster stof Kim Kardashian uit op Instagram

Ons het voorheen berig dat Kendall Jenner as een van Instagram se “koninklikes” beskou word. En nou het sy selfs ’n rekord van haar halfsuster Kim Kardashian op Instagram verbeter, berig Huffington Post

Die 19-jarige model wat ook met haar eie lipstiffie spog, is nou die rekordhouer van die foto met die meeste likes op dié sosialemedia-platform – 2,6 miljoen mense hou van dié foto wat Kendall verlede maand opgelaai het.

Dié foto van Kim en Kanye West op hul troudag, met 2,4 miljoen likes, het voorheen koning gekraai.

Dit blyk Kendall was duidelik in haar skik dat sy dié paartjie oortref het.

Bron: Huffington Post

Lees nou