FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

FOTO’S: Gert-Johan Coetzee se groot dag

Suid-Afrika se internasionaal bekende ontwerper Gert-Johan Coetzee het al talle bruide en bruidegomme laat mooi lyk. Dié naweek was dit sy beurt toe hy met Vicky Visagie getrou het.

FOTO: Instagram @melshaw001

Die bruidegomme in die troukar
FOTO: Instagram @melshaw001

Die troue word eersdaags op SABC 3 se Top Billing uitgesaai, maar hulle het agter-die-skerms-foto’s van dié geleentheid gedeel.

Gert-Johan het op Twitter gesê als het baie mooi gelyk op hul spesiale dag.

Blykbaar het Gert-Johan drie ure voor sy trou nog planne beraam FOTO: Instagram (@melshaw001)

Blykbaar het Gert-Johan drie ure voor sy trou nog planne beraam …
FOTO: Instagram (@melshaw001)

Vicky Visagie is glo nie heeltemal so ontspanne soo hy vanmiddag gelyk het nie FOTO: Instagram (@melshaw001)

Vicky Visagie was glo nie heeltemal so ontspanne soos hy kort voor die seremonie gelyk het nie
FOTO: Instagram (@melshaw001)

Die ingang na die troue se onthaalplek FOTO: Instagram (@melshaw001)

Die ingang na die troue se onthaalplek
FOTO: Instagram (@melshaw001)

Kyk hier na ’n video agter die skerms van die troue

Van die versierings van die swierige affêre

Nóg oor bekendes se troues