FOTO: Instagram angelcandices

FOTO: Instagram angelcandices

Het jy gehoor?

FOTO’S: Doen joga soos ’n bekende

Heelwat van ons gunsteling-glanspersoonlikhede is voorstaanders van joga, en hulle deel hul rekke en strekke graag op sosiale media.

Die plaaslike aktrise Odelle de Wet het verlede jaar vir 26 dae in Bali op ’n joga-kursus gegaan. Sy het eksklusief vir SARIE.com geblog oor dié ervaring.

Die Suid-Afrikaanse skoonheid en internasionale model Candice Swanepoel deel graag haar indrukwekkende joga-posisies met haar amper 6 miljoen Instagram-volgelinge.

FOTO: Instagram  angelcandices

FOTO: Instagram angelcandices

Die Bad Romance-sangeres, Lady Gaga, se honde is partykeer deel van haar oefensessies.

FOTO: Instagram  missasiakinney

FOTO: Instagram missasiakinney

Die The Big Bang Theory-aktrise Kaley Cuoco verkies die geselskap van vriende.

FOTO: Instagram  normancook

FOTO: Instagram normancook

Model Gisele Bündchen se dogter, Vivian, wys dat dit nooit te vroeg is om te begin joga nie.

FOTO: Instagram  gisele

FOTO: Instagram gisele

Lees ook