1005578_10151718984134042_1561768694_n
Het jy gehoor?

FOTO’S: Donkerland met Anel Alexander en Jana Strydom

Dié reeks, wat oor ‘n tydperk van byna 200 jaar afspeel, spog met ‘n hele rits bekende SA akteurs: Gys de Villiers, Helene Lombard, Rolanda Marais, Marcel van Heerden, James Alexander, Quentin Krog, Lida Botha, Albert Maritz, Hannes Muller, Altus Theart, Anel Alexander, Jana Strydom, Karen Wessels, Viljé Maritz en nog baie ander. Besoek www.imdb.com vir die volledige lys akteurs.

Anel Alexander het ‘n paar agter-die-skerms-foto’s op haar Facebookblad gesit.

‘n ‘Swanger’ Anel Alexander

Anel Alexander en Jana Strydom met hul ‘babas’

Aktrises Helene Lombard en Anel Alexander

Aktrises Anel Alexander en Jana Strydom

Anel Alexander, Jacques Bessenger en Jana Strydom