FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

FOTO’S: Elizma Theron se kleinding begin na Ma lyk

Sangeres Elizma Theron en haar man, Nico, se Eli-zé begin al meer na haar bekende ma lyk!

Elizma se klein Eli-zé vier volgende maand haar eerste verjaarsdag. En hoe groter sy word, hoe meer begin sy na haar ma lyk.

Elizma en Eli-zé verlede jaar FOTO: Facebook

Elizma en Eli-zé verlede jaar
FOTO: Facebook

Dink jy Eli-zé lyk baie na Elizma?

  • JA
  • NEE

Lees nou