Het jy gehoor?

FOTO’S: Elizma Theron se ooievaarstee

Dié country-koningin en haar Kalahari-prins, Nico, se eersteling Eli-zé is op pad. En Elizma het die naweek haar ooievaarstee in Kuruman gehad by haar ma se huis. Hier is foto’s van die geleentheid.

Blaai deur die galery vir foto’s van die Nood-Kaapse ooievaarstee:

Elizma se ooievaarstee

Elizma skryf: "Mamma......hoe se ek dankie vir die pragtigste ooievaarstee ooit!!! Al die liefde en moeite wat mamma in die dag geploeg het maak my hart sommer seer van dankbaarheid. As ek die helfte van die mamma vir Eli-zé kan wees wat moeks vir my nog altyd was....gaan sy n gelukkige dogtertjie wees." FOTO: Facebook

Elizma se ooievaarstee

Elizma skryf: "Dankie tannie Retha-Jane vir die kostelike eetbare babatjies wat die tafels so mooi gemaak het." FOTO: Facebook

Elizma se ooievaarstee

Elizma skryf: "Wil net so paar fototjies met julle deel....my ooievaarstee in Kuruman was onvergeetlik lekker en pragtig...wens ek kon al my facebook maats ook daar he." FOTO: Facebook

Elizma se ooievaarstee

Elizma skryf: "Dankie so baie aan almal wat daar was!!!! Julle het die dag so spesiaal gemaak vir my.....en so baie dankie vir al die hordes pragtige geskenke!!!!" FOTO: Facebook

Elizma se ooievaarstee

Elizma skryf: "Eli-zé se 2 oupas het hierdie self gemaak!!!! " FOTO: Facebook