FOTO: Facebook  Elizma Theron

FOTO: Facebook Elizma Theron

Het jy gehoor?

FOTO’S: Elizma Theron se pienkvoet raak mooi groot

Sangeres Elizma Theron en haar man, Nico Grobbelaar, se dogtertjie, Eli-zé, het onlangs haar eerste verjaardag gevier. Die paartjie deel gereeld foto’s van hul kleinding op Facebook.  

Ons kan skaars glo Eli-zé is al so groot!

FOTO: Facebook Elizma Theron

FOTO: Facebook Elizma Theron

Nes haar ma is sy gemaklik agter die mikrofoon. “Zétjie sing solank die mikrofoon warm voordat ek moet optree,” het ’n trotse Elizma op sosiale media geskryf.

FOTO: Facebook  Elizma-Theron

FOTO: Facebook Elizma-Theron

Danksy ’n sake-geleentheid vir Nico het dié gesin van Pretoria na Hartenbos verhuis. Hulle het die afgelope Sondagaand vir die eerste keer in die nuwe huis geslaap – al was al die beddegoed nog nie eens daar nie. “Ek vermoed ons sal volgende jaar dié tyd klaar [uitgepak] wees,” het Elizma op Facebook geskryf.

FOTO: Facebook   Elizma Theron

Elizma en Nico in hul nuwe huis. FOTO: Facebook
Elizma Theron

Elizma en Nico is in 2012 getroud. Eli-zé is die paartjie se enigste kind.

Lees nou