FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

FOTO’S: Flooze vier ooievaarstee

Die aktrise en sangeres, Sorina “Flooze” Erasmus, se vriende en familie het onlangs saamgewerk om vir haar twee spesiale ooievaarstees te hou.

Swangerskapfoto’s van Sorina en Braam

Die een ooievaarstee is deur die swanger ster se vriendinne in die stad gehou en die ander een was ’n buitelug-partytjie met ’n plaastema. Laasgenoemde partytjie het selfs spesiale speelgoed-trekkers vir Sorina se klein “Braambossie” gehad.

Hoogswanger én in die ateljee

Sorina en haar man, Braam, se eersteling gaan die vierde geslag Braam Riekert wees. Sy het dié foto’s van haar twee, kosbare ooievaarstees op haar Facebook-blad gedeel.

Sorina by klein Braam se plaastema-ooievaarstee FOTO: Facebook

Sorina by klein Braam se plaastema-ooievaarstee
FOTO: Facebook

Kyk die spesiale trekker-uitstalling - die oudste trekker was Sorina se skoonpa s'n. Die groot, groen trekker is klein Braam s'n FOTO: Facebook

Kyk die spesiale trekker-uitstalling – die oudste trekker was Sorina se skoonpa s’n. Die groot, groen trekker is klein Braam s’n
FOTO: Facebook

Dié lekkergoed is spesiaal gemaak om by die kleurskema van die plaas-ooievaarstee in te pas FOTO: Facebook

Dié lekkergoed is spesiaal gemaak om by die kleurskema van die plaas-ooievaarstee in te pas
FOTO: Facebook

Kyk die oulike versierings op die ooievaarstee met die plaastema FOTO: Facebook

Kyk die oulike versierings op die ooievaarstee met die plaastema
FOTO: Facebook

Sorina en die aktrise Jana Strydom FOTO: Facebook

Sorina en die aktrise Jana Strydom
FOTO: Facebook

Een van Sorina se vriendinne het dié unieke koek self gebak FOTO: Facebook

Een van Sorina se vriendinne het dié unieke koek self gebak
FOTO: Facebook

Sorina en die vriendinne wat een van haar kosbare ooievaarstees gehou het FOTO: Facebook

Sorina en die vriendinne wat een van haar kosbare ooievaarstees gehou het
FOTO: Facebook

Nóg ooievaarstees op SARIE.com