Lika Berning pronk met haar baba-magie FOTO: Gerhard Minnaar, Eventpho Photography

Lika Berning pronk met haar baba-magie FOTO: Gerhard Minnaar, Eventpho Photography

Het jy gehoor?

FOTO’S: French Toast -fliekpremière

Verlede Vrydag was dit ’n Franse affêre by die French Toast Koffie Kafee in Hartbeespoortdam! Die room van die plaaslike vermaaklikheidsbedryf het die French Toast-fliekpremière bygewoon. 

Dié romantiese fliek word môre, 24 April, nasionaal op die silwerdoek bekendgestel. Met die interessante storielyn, treffende beeldmateriaal (van Suid-Afrika en Frankryk) én talentvolle akteurs beloof dié film groot vermaak.

MEI

Lika Berning, ons voorbladgesig vir Mei, speel die hoofrol in dié film. (Lees meer oor haar nuwe swangerskap in ons Mei-uitgawe!)

French Toast is deur Hartiwood Films vervaardig. Hulle is ook verantwoordelik vir die Afrikaanse flieks Pretville en Liefling. French Toast is ook geskik vir die Engelse gehoor.

Foto’s op die rooi tapyt

Dié film se hoofspelers Thierry Ballarin en Lika Berning  FOTO: Gerhard Minnaar, Eventpho Photography

Die hoofspelers Thierry Ballarin en Lika Berning FOTO: Gerhard Minnaar, Eventpho Photography

Lika Berning pronk met haar baba-magie FOTO: Gerhard Minnaar, Eventpho Photography

Lika Berning pronk met haar baba-magie FOTO: Gerhard Minnaar, Eventpho Photography

Helene Lombard, Thierry Ballarin, Lika Berning en Deon Lotz. FOTO: Gerhard Minnaar, Eventpho Photography

Hélène Lombard, Thierry Ballarin, Lika Berning en Deon Lotz FOTO: Gerhard Minnaar, Eventpho Photography

Althus Theart, Zetske van Pletzen en Deon Lotz. FOTO: Gerhard Minnaar, Eventpho Photography

Althus Theart, Zetske van Pletzen en Deon Lotz FOTO: Gerhard Minnaar, Eventpho Photography

Eric Holm FOTO: Gerhard Minnaar, Eventpho Photography

Eric Holm FOTO: Gerhard Minnaar, Eventpho Photography

Paul Kruger en Jana Cilliers. FOTO: Gerhard Minnaar, Eventpho Photography

Paul Kruger en Jana Cilliers FOTO: Gerhard Minnaar, Eventpho Photography

French Toast

Lees ook