FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO’S: George Clooney en ander bekende ‘photobombs’

Die bekroonde akteur George Clooney was slaggereed vir dié photobomb! 

Toe die supermodel Cindy Crawford en haar man, Rande Gerber, ’n selfie neem, het George homself in die agtergrond ingeskuif.

@casamigos photo bomber #HouseofFriends

A photo posted by Cindy Crawford (@cindycrawford) on

Huffington Post berig dat George, sy vrou, Amal, en hul bekende vriende vakansie in Spanje hou, waar hulle die bekendstelling van George, Cindy en Rande se nuwe tequila vier.

Nóg celeb-photobombs

Koningin Elizabeth by ’n hokkiewedstryd tydens die Statebondspele in Glasgow in 2014

Prins Harry ook by die Statebondspele in Glasgow in 2014

FOTO: Facebook Trevor Shailer

FOTO: Facebook Trevor Shailer

Kris Jenner en Melanie Griffith met die Dalai Lama in die agtergrond

Jennifer Lawrence “bom” dié foto van Taylor Swift by die Golden Globes 

The single most important photo from the #goldenglobes red carpet A photo posted by Ryan Seacrest (@ryanseacrest) on

Bron: Huffington Post

Lees ook