FOTO: Instagram gigihadid

FOTO: Instagram gigihadid

Het jy gehoor?

FOTO’S: Gigi Hadid se bob

Die Victoria’s Secret-model Gigi Hadid het gisteraand die kollig gesteel toe sy met ’n nuwe haarstyl by die Amerikaanse musiek-toekennings in Los Angeles opgedaag het, berig E! Online

Maar hoe permanent is die 20-jarige se korter kapsel?

Volgens People het die TV-aanbieder Giuliana Rancic vir Gigi op die rooi tapyt oor haar nuwe korter haarstyl uitgevra. Die blondine het gelag en gesê ons moet maar wag en kyk of haar hare vandag steeds kort is, en bygevoeg daar is baie kreatiewe maniere om jou voorkoms te verander.

Bronne: E! Online en People

Lees ook 

ZZZ

Lees hier vir meer inligting!