Bono en sy dogter Eve
FOTO: Twitter

Bono en sy dogter Eve FOTO: Twitter

Het jy gehoor?

FOTO’S: Gordon, Heather en Bono wys hul dogters

FOTO BO: Die rock-ster Bono van U2 saam met sy dogter Eve Hewson

Ewe (21) is besig om naam vir haarself as aktrise te maak en het reeds ‘n paar films agter haar naam. Bono en haar ma, Ali Hewson, is steeds getroud. Ali is ‘n Ierse aktivis en besigheidsvrou.

Ava Sambora en Heather LocklearAva Sambora

FOTO: Ava gee vir ma Heather ‘n soen en ‘n geskenk op Valentynsdag. Ava (regs) saam met ‘n vriendin.

Ava Sambora (15) is die dogter van die aktrise Heather Locklear en die kitaarspeler van Bon Jovi, Richie Sambora. Sy het haar toneelspel-debuut gemaak in die rolprent This is 40.

Gordon Ramsay

FOTO: Gordon Ramsay wens sy dogter Megan geluk met haar 15de verjaarsdag.

Die 15-jarige Megan wil ook graag ‘n aktrise wees en het al in verskeie kortfilms gespeel. Die Ramsay-kinders is ook goed bevriend met die Beckham-kroos. Megan en Brooklyn Beckham het glo vir ‘n rukkie uitgegaan.

Pa Ramsay kom eersdaags Suid-Afrika toe vir THE GOOD FOOD & WINE SHOW. Sarie.com bied jou die geleentheid om BBP-kaartjies na sy kosdemonstrasie te wen! Kliek hier vir meer inligting.