Het jy gehoor?

FOTO’S: Grace Kelly en prins Rainier se troudag

Hulle is in 1956 in die St. Nicolas-katedraal in Monaco getroud, Grace baie elegant in ’n trourok wat deur Helen Rose ontwerp is. Die bruidegom het vir hom ’n spesiale militêre uniform laat maak.

Charlene Wittstock en haar aanstaande prins maak hierdie naweek nes Grace en Rainier – eers ‘n burgerlike seremonie, en die volgende dag die formele kerk-plegtigheid.

19 April is vir jare deur die burgers van Monaco gedenk met groot partytjies en vieringe ter ere van die prins en Grace se huweliksherdenking, vertel hellomagazine.com.

Kyk na foto’s van dié ikoniese dag

  • MARIE-LOUISE SCOTT

    AG HOE WENS EK EK KON DAAR WEES!!! HULLE IS SO SAG OP DIE OOG. GRACE SOU SO TROTS GEWEES HET OP HAAR SEUN

  • Sanette Fourie

    Dink Charlene is ñ waardige opvolger vir Prinses Grace. Sien sooo uit na Saterdag!!