FOTO: Twitter @helenzille

Het jy gehoor?

FOTO’S: Helen Zille se seun trou

Helen Zille het die naweek die politiek eers opsy geskuif om troue te hou! Sy het dié foto’s van haar seun Paul se troue op haar Twitter-blad gedeel.

Paul en Gretl het die naweek getrou. Ma van die bruidegom Helen het ’n bruin knie-lengte rok gedra.

 FOTO: Twitter  @helenzille

Paul se pa, Johann, het die paartjie getrou
FOTO: Twitter @helenzille

Foto’s deur Jilda G Photography

Ma van die bruid-uitrustings uit die SARIE-winkel