brasilie
Het jy gehoor?

FOTO’S: Helene Lombard wys haar gesin

’n Stad onder ’n kombers van sneeu, ’n Britse prins en ’n ski-vakansie was die rede dat die reisgogga aktrise Helene Lombard gebyt het! Sy wys haar reisalbum in die Oktober-uitgawe van SARIE, nou op die rak!

amazon_river_brasilie_5_630wFOTO: Die gesin maak gereed om met ‘n boot onder die Iguassa-waterval deur te vaar.

Saam met die seuns voor die Christus-beeld in Rio de Janeiro; Op die wêreld-bekende Escadaria Selarón-trappe in Rio de Janeiro, Brasilië

Helene se gunstelinge

Gunsteling-museum of -galery Die Guggenheim-museum in New York en die Dalí-museum in Barcelona
Lekkerste wyn
Dié van Frankryk se klein wynplasies
Beste koffie Italië en Australië
Mooiste mans Spanje
Vriendelikste mense Namibië
Oulikste soeweniers Skilderye uit Rusland
Mooiste sonsondergang Sossusvlei, Namibië
Lekkerste nagereg Brasilië se Mousse de maracujá – dis ’n grenadella-mousse
Beste kos Spaanse tapas en outentieke Thai
Beste inkopie-bestemming New York, Milaan, Barcelona
Mooiste musiek Samba en Spaanse kitaarspel
Mooiste strande Brasilië se 4 700 km-kuslyn en Thailand

KYK DEUR DIE HELE ALBUM IN JOU OKTOBER-UITGAWE VAN SARIE