FOTO Instagram  @mia_duplessis

FOTO Instagram @mia_duplessis

Het jy gehoor?

FOTO’S: Jay du Plessis se gesin brei uit

Die gewilde Afrikaanse sanger en musikant Jay du Plessis en sy vrou, Mia, spog reeds met drie pragtige seuns en nou het hulle nóg ’n seun verwelkom.

Die nuutste toevoeging tot Jay en Mia se kroos is Jamie Ryan du Plessis, wat verlede week sy opwagting gemaak het. Dié bulletjie was by geboorte 3,3kg, skryf Jay op sy Facebook-blad.

FOTO: Jay en Mia saam met hul 3 seuns Aidan, Samuel en Luka

Nie meer grappies om n familie foto te probeer neem nie.. #chaos #kanniestilsitnie #papparaakkwaad

A photo posted by Mia Du Plessis Full (@mia_duplessis) on

En die rocker Francois van Coke is smoorverlief op sy eersteling, Alex. Sy is duidelik pa se oogappel. Kyk net die oulike foto:

Ek is moeg maar gelukkig. Alex is vandag 15 dae oud. Insane! #alexlila #babyvancoke

A photo posted by Francois van Coke (@francoisvancoke) on

Lees nou

Angelique Gerber se baba is gebore

Janet Jackson se baba is byna hier!

Dié babanaam gewild onder die celebs