FOTO: Instagram @jessicaalba

FOTO: Instagram @jessicaalba

Het jy gehoor?

FOTO’S: Jessica Alba spog met nuwe sexy bob

Ons het net vanoggend berig dat Aletté Wincker haar lang hare vir ’n lob (lang bob) verruil het, en nou sien ons dat die Hollywood-aktrise Jessica Alba ook met dié haarstyl spog. 

Jessica Alba, aktrise, ma van twee én sakevrou met haar eie maatskappy, The Honest Company, het verlede jaar in November haar hare blonder gekleur en nou het sy haar lokke korter gesny, berig Huffington Post.

Sy het Saterdag haar nuwe haarstyl met haar meer as 4 miljoen Instagram-aanhangers gedeel.

jessica alba binne

FOTO: Instagram @jessicaalba

Die 33-jarige het ook haar haarstilis, Gianna Andrea (foto bo), wat al met ander bekendes soos Chrissy Teigen en ander modelle gewerk het, op sosiale media bedank: “Dankie vir die oulike kapsel. Ek is mal daaroor!” het sy geskryf.

FOTO: Instagram @jessicaalba

FOTO: Instagram @jessicaalba

Jessica en haar man, Cash Warren, met hul twee kinders Honor en Haven FOTO: Instagram (@cash_warren)

Jessica se man, Cash Warren, met hul twee kinders, Honor en Haven
FOTO: Instagram (@cash_warren)

Jessica voordat sy haar hare korter gesny het

FOTO: Instagram @jessicaalba

FOTO: Instagram @jessicaalba met lang, donker hare

 Lees ook