FOTO: Instagram  jessicasimpson

FOTO: Instagram jessicasimpson

Het jy gehoor?

FOTO’s: Jessica Simpson se seun word 2

Jessica Simpson se seun, Ace, het gister sy tweede verjaardag gevier, berig E!Online.

Sy en haar man, Eric Johnson, het trots met die kamera gereed gestaan om foto’s van die verjaardag op Instagram te sit.

Ace, sy sussie, Maxwell (3), en hul ouers lyk jolig.

Ace is net so mooi soos sy ouers.  

Happy Birthday Ace #2 A photo posted by Jessica Simpson (@jessicasimpson) on

Ace lyk alte vrolik op sy opblaas-glybaan.

2yrs OLD?!?! Can we live here forever? I love you Ace Knute Johnson. Happy Birthday!

A photo posted by Jessica Simpson (@jessicasimpson) on

Boots hy dalk One Direction-ster Harry Styles se haarstyl na?  

Ace Knute channeling his inner Harry Styles on the way home from dinner tonight #HappyBirthday #2

A photo posted by Jessica Simpson (@jessicasimpson) on

Bronne: E!Online

Lees ook: