FOTO: Instagram/ @rolenestrauss

FOTO: Instagram/ @rolenestrauss

Het jy gehoor?

FOTO’S: Jo-Ann Strauss se ooievaarstee

Die voormalige Mej. Suid-Afrika Jo-Ann Strauss het haar ooievaarstee die afgelope naweek in die hart van Kaapstad gevier. En ons hoor dit was ’n ongelooflike geleentheid.

Haar babatee is by Nasdak, Media24-sentrum se onthaallokaal, gehou. Selfs die voormalige Mej. Wêreld  Rolene Strauss het saam met Jo-Ann gevier.

Kyk net die pragtige foto’s

Floral baby chair for today’s special baby shower for @jo_annstrauss @blomstories @nothambutman #nasdak A photo posted by [kraak] Weddings & Events (@kraak_event) on

Jo-Ann is in 2012 met die Duitse dokter Michael Held getroud. Jo-Ann en Michael is reeds die trotse ouers van ’n seuntjie wat in April 2014 gebore is.

Sy het ook ’n blog vir ma’s, Modern Mommy, en is ’n direksielid van Media24.

Lees nou