john legend
Het jy gehoor?

FOTO’S: John Legend op ‘n seiljag in Kaapstad

Die sanger John Legend is in Suid-Afrika vir sy All of Me-toer en op sy Instagram baljaar hy en sy vrou Chrissie Teigen lekker op ‘n seiljag in die Kaapse hawe.

Kyk na die FOTO’S:

Yacht life #AllOfMeTourSA

A photo posted by John Legend (@johnlegend) on

Lion’s Head #AllOfMeTourSA

A photo posted by John Legend (@johnlegend) on

Table Mountain #AllOfMeTourSA

A photo posted by John Legend (@johnlegend) on