FOTO Instagram / @johnlegend

Het jy gehoor?

John Legend haal TIME se 100-lys

Gister het TIME sy lys van 100 invloedrykste individue bekendgemaak. Die lys sonder invloedrykste individue, van kunstenaars tot politici, uit. Een van die kunstenaars wat die lys gehaal het is Grammy-wenner John Legend.

Screen Shot 2017-04-21 at 12.20.43 PM

John is nie net bekend vir sy talent as sanger en klavierspeler nie, maar ook vir sy verhouding met model Chrissy Teigen. Die paartjie is al vier jaar getroud en hul eersteling, Luna, het onlangs haar eerste verjaarsdag gevier.

Kan jy glo hul kleinding is al een jaar oud? Dié oulike foto’s sal jou dag maak! 

Verlede Vrydag was klein Luna se eerste verjaardag en die ouers kon nie trotser lyk nie. Volgens Channel24 is hulle vreeslik in hul noppies.

Chrissy het by ’n Instagram-foto van die gesin vir Luna geskryf: “Jy is die beste deel van ons albei en ek kan nie glo hoe baie die afgelope 12 maande in ons lewe gebeur het nie.”

Is jy reg vir die oulikste foto’s wat jy vandag gaan sien? Hier is hoe John en Chrissy Luna se verjaardag op Instagram gevier het:

A post shared by John Legend (@johnlegend) on

A post shared by John Legend (@johnlegend) on

A post shared by John Legend (@johnlegend) on

We decorated it ourselves A post shared by John Legend (@johnlegend) on