img_0209fin
Het jy gehoor?

FOTO’S: Joost se J9-partytjie + Amor ondersteun hom

Foto bo: Amor Vittone was ook daar om Joost, die pa van haar kinders, te ondersteun.

JJoost en Mev SA-finalis, Chantelle Swart

Joost (bo) by Mev SA-finalis, Chantelle Swart. Sy het die geleentheid gereël.

Carike Keuzenkamp se seun, Werner, en sy vrou JoDie J9-klerereeks bekend gestel

Foto links: Carike Keuzenkamp se seun Werner en vroulief Jo kuier by Montecasino

Foto regs: Kyk hoe kraakvars – gholf-hempie en pet van se -reeks-bekendstelling

ns kuier saam Dewald en Anel Wasserval, Willem Botha, Mia du Plessis (Jay se vrou)

Ons kuier saam Dewald en Anel Wasserval, Willem Botha, Mia du Plessis (Jay se vrou) by

Pieter Koen en sy vrou, Lottie, was ook daar

Foto links: Sangeres Corlea Botha het ook die geleentheid bygewoon.
Foto regs:
Pieter Koen en sy vrou, Lotie, was ook daar om Joost te ondersteun.