FOTO: Instagram sueduminy

FOTO: Instagram sueduminy

Het jy gehoor?

FOTO’S: JP Duminy se vrou hou ooievaarsparty

Die Suid-Afrikaanse krieketspeler JP Duminy se vrou, Sue, het oor die naweek foto’s van haar ooievaarspartytjie op Instagram geplaas. 

JP en Sue verwag hul eersteling, ’n dogtertjie.

A photo posted by JP Duminy (@jpduminy) on

Sy straal met ’n swanger magie en is reeds 33 weke swanger.

 

Thank you @thandified for my beautiful diaper cake! #Cinri’sBabyBoutique #33Weeks #BabyShower

 

A photo posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

Sue het haar vriendinne vir hul bydrae bedank: “Ek het die beste ooievaarsparty gehad! Dankie aan almal wat dié dag so ongelooflik spesiaal gemaak het. Ek is baie lief vir julle almal.”

FOTO: Instagram sueduminy

FOTO: Instagram sueduminy

Die paartjie het vier jaar gelede ewige trou aan mekaar beloof: “Ek het vier jaar gelede met my prins getrou … Jy inspireer my elke dag. Ek sal altyd lief vir jou wees,” het Sue aan JP geskryf.

Hierop het JP op sy Instagram-blad geskryf: “Aan my sielsgenoot, my beste vriendin, my trooster … jy is my alles.”

A photo posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

Lees ook: