FOTO: Instagram @normancook

Het jy gehoor?

FOTO’S: Kaley Cuoco sny haar hare

Die The Big Bang Theory-aktrise Kaley Cuoco het haar hare kort gesny. Sy volg ook die nuutste haartrend – die lang bob.

Bekendes het sedert verlede jaar hul hare in dié styl gesny. Kyk net hoe lyk Jennifer Aniston, Jessica Alba, Minki van der Westhuizen, Taylor Swift, Rihanna en Reese Witherspoon.

Nou het dié gewilde aktrise (wat een van die grootste televisie-salarisse kry) ook haar hare korter gesny.

FOTO: Instagram  @normancook

FOTO: Instagram @normancook

Kaley se troue – kyk hier!

Ons is mal oor Kaley se krullerige haarstyl. KLIK HIER om te sien hoe om krulle met ’n stileer-yster (hair straightener) te kry.

Hou jy van Kaley se hare só? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Nadat sy haar hare ligter gekleur het, het sy dit reguit stileer

FOTO: Instagram  @normancook

FOTO: Instagram @normancook

FOTO: Instagram  @clsymonds

FOTO: Instagram @clsymonds

Kaley het ’n paar weke gelede getoets hoe sy sal lyk indien sy haar hare korter sal sny. Sy het haar hare in ’n faux-bob opgesteek. Dis ’n slim plan om te sien hoe jou gesig sal lyk voordat jy die groot stap neem!

FOTO: Instagram  @normancook

Die sker is net vir die grap! Kaley het haar hare net opgesteek om te sien hoe sy sal lyk indien sy haar lang hare sal afsny
FOTO: Instagram @normancook

Nóg oor Kaley op SARIE.com