Karlien en die tweeling, Eliah en Daniël
FOTO: Instagram  @karlienvanjaarsveld

Karlien en die tweeling, Eliah en Daniël FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

Het jy gehoor?

FOTO’S: Karlien en Derick Hougaard se tweeling swem PLUS Minki se Elise

Karlien en Derick Hougaard se tweeling, Eliah en Daniël, het onlangs hul eerste swemles gehad en ma Karlien het ’n foto daarvan met haar aanhangers gedeel. En kyk net hoe baie lyk Minki van der Westhuizen se pienkvoet Elise na ousus Katerien!

Eliah en Daniël

Karlien het haar tweeling vir hul eerste swemles geneem en dié tweetjies lyk baie gemaklik in die water! Sy het dié foto op haar Facebook-blad gedeel!

Minki se Elise

Minki en Ernst se tweede dogtertjie, Elise, is onlangs gebore. Minki het dié foto op haar Instagram-blad gedeel. Maar kyk net hoe baie lyk Elise na haar ousus Katerien!

Minki en Elise FOTO:  @minkivanderwesthuizen

Minki en Elise
FOTO: @minkivanderwesthuizen

Minki en Ernst se eersteling, Katerien, meer as 'n jaar gelede FOTO:  @minkivanderwesthuizen

Minki en Ernst se eersteling, Katerien, meer as ‘n jaar gelede
FOTO: @minkivanderwesthuizen

Katerien lag die afgelope Sondag vir haar pa, Ernst FOTO:  @minkivanderwesthuizen

Katerien lag die afgelope Sondag vir haar pa, Ernst
FOTO: @minkivanderwesthuizen

Lees ook