FOTO: Instagram karlienvanjaarsveld

FOTO: Instagram karlienvanjaarsveld

Het jy gehoor?

FOTO’S: Karlien en Derick se tweeling vier hul 2de verjaarsdag

Die voormalige glanspaar Karlien van Jaarsveld en Derick Hougaard se tweeling-seuns word later dié maand twee, maar daar is reeds partytjie gehou. 

Karlien het verlede week reeds foto’s op sosiale media gedeel, maar het vandag meer foto’s met haar aanhangers gedeel. Halo Photography het die foto’s geneem wat sy gedeel het.

Sien nóg foto’s op Karlien se Facebook-blad.

Die tweeling is op 19 Desember 2013 gebore

Lees ook 

ZZZ