FOTO: Picture Perfect, Instagram

FOTO: Picture Perfect, Instagram

Het jy gehoor?

FOTO’S: Karlien se ooievaarstee

Karlien van Jaarsveld se ooievaarstee was die naweek, en dit lyk of die tweeling se name nou bekend is. Aktrise Angelique Gerber het dié foto’s op haar Instagram-blad gedeel. Die onderskrifte van die foto’s noem die tweeling: #eliah en #daniel. Karlien het nog nie amptelik die name op haar Twitterblad bevestig nie.

karlien222

kalrlinejpg

karlinenjpg