karlien en izak
Het jy gehoor?

FOTO’S: Karlien skitter as Aspoestertjie

Karlien van Jaarsveld het foto’s van dié pantomime, wat tans by Emporer’s Palace te sien is, op haar Facebook-blad gedeel.

Sy speel die hoofrol in dié klassieke sprokie, en ander bekendes wat daarin te sien is, is Izak Davel as die prins, en Soli Philander as die storieverteller.

SAIRE se styl- en sosiale redakteur, Fanie Cronjé het die vogende getwiet ná hy die vertoning gesien het: “Aspoestertjie is die oulikste show. Karlien is so mooi soos kan kom!”

Dit is ’n lieflike romantiese-komedie vir die hele gesin en sal tot einde Mei opgevoer word. Kaartjies is beskikbaar by Computicket.

 Hier is nóg foto’s uit die vertoning:

Kyk hier na die lokprent van Aspoestertjie:

 Lees ook: