kate_popsugar
Het jy gehoor?

Kate en William kook sélf koningskos

Die pasgetroude paartjie het as gaste van Quebec se premier, Jean Charest, geleer om kreef-soufflés te maak. Die kookles was by die Instituut van Toerisme in Montreal, ’n top-sjefskool in Kanada.

Volgens dié foto’s op sugarpop.com lyk dit of hulle dit baie geniet het.

Prins William het gereken syne het uitstekend uitgekom. “Myne lyk die beste van almal s’n,” het hy geterg, berig Hellomagazine.com.

  • Sanet Muller

    Kate HET dit net !!!