FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO’S: Kate Middleton se 11 mooiste aandrokke

Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, sal vanaand haar heel eerste staatsbanket bywoon, berig Hello!. Die hele modewêreld bespiegel oor watter ontwerper sy gekies het om haar uitrusting vir dié spesiale geleentheid te maak.

Kate sal saam met haar man, prins William, vir president Xi Jinping van China en sy vrou, Peng Liyuan, by Buckingham-paleis onthaal.

Hier is 11 van Kate se mooiste aandrokke. Ons kan nie wag om te sien wat sy vanaand sal dra nie!