FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO’S: Kate Middleton se snaakse gesigsuitdrukkings by die rugby

Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, het tydens Saterdag se rugbywedstryd tussen Australië en Wallis gewys sy is glad nie ’n stywenek- prinses nie. Sy het die Walliese Drake, waarvan haar man, prins William, een van die beskermhere is, uitgelate ondersteun. Hoewel die span nie gewen het nie, het sy dit steeds baie geniet!

Lees ook