FOTO Gallo Images / Getty Images

FOTO Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO’S: Kate Middleton skitter by James Bond-première

Alle oë was op die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, toe sy gisteraand die wêreld-première van die nuutste James Bond-film, Spectre, in Londen bygewoon het, berig Hollywood Life

Volgens Hello! het die 33-jarige brunet ’n ligblou Jenny Packham-skepping vir die geleentheid gekies.

Die koninklike broers, prinse William en Harry, het ook stylvol gelyk in hul swart pakke.

 

Kate by Daniel Craig (regs), Spectre se James Bond.

Spectre begin 27 November in Suid-Afrikaanse teaters draai. Kyk solank na die lokprent:

Bronne: Hello! en Hollywood Life

Lees ook 

ZZZ

Skryf HIER in vir dié kompetisie