kate moss
Het jy gehoor?

FOTO’S: Kate Moss se geheime Instagram-rekening

Die supermodel Kate Moss het ’n geheime Instagram-rekening waarmee sy op ander spioeneer en op hoogte bly van wat in die wêreld aangaan, berig Harper’s Bazaar

Hoewel die 41-jarige blondine haar min steur aan mense wat foto’s van hul etes oplaai, stel sy baie belang in die nuutste trends. Dit is vir haar lekker om te sien waaroor mense praat, sonder om haar identiteit bekend te maak.

Volgens The Cut bieg Kate sy hou nie baie van sosiale media nie en sy neem glo nie mooi selfies nie.

Vir eers bly Kate se Instagram-rekening ’n geheim, maar gelukkig deel van haar vriende gereeld foto’s van haar op hul sosialemedia-platforms.

Die fotograaf Mario Testino

A photo posted by MARIO TESTINO (@mariotestino) on

Die model Cara Delevingne

Modefotograwe Mert Alaş en Marcus Piggott

A photo posted by mertalas (@mertalas) on

Bronne: Harper’s Bazaar en The Cut

Lees ook 

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting