FOTO: Instagram krisjenner

FOTO: Instagram krisjenner

Het jy gehoor?

FOTO’S: Kris Jenner en ander 50+ vroue wys ouderdom beteken niks

Sexy is voorheen beperk tot jong vroue, maar ons weet lank reeds dís bog. Jy kan op enige ouderdom sexy wees – soos dié vier vroue bo 50 bewys!

Die 60-jarige realiteitster Kris Jenner het haar lyf model gehou vir Love Magazine se 2015-kalender. Sy is afgeneem in ’n swart swembroek.

Die tydskrif het ook dié lusmaker van Kris se advertensie op hul Instagram-blad gedeel.

As jy na dié foto’s kyk, is dit duidelik Kris is nie die enigste ouer, bekende vrou wat goed lyk in ’n swembroek nie.

Monica Belluccidie oudste Bond-meisie nóg, (51).

Monica Bellucci

Kan jy glo die aktrise Jane Seymour is reeds 64? Dié voorblad het verlede jaar omtrent die tonge laat klap.

jane seymor

Die Amerikaanse model en aktrise Christie Brinkley (61) drink duidelik van die fontein van ewige jeug.

christie brinkley

Bronne: Huffington Post en Entertainment Weekly

Lees ook 

ZZZ

Lees meer hier!