FOTO Sandri Blom Photography

FOTO Sandri Blom Photography

Het jy gehoor?

FOTO’S: Kurt en Dunay se Kyrah twee

Te skattig! Gister het die Afrikaanse sanger Kurt Darren en sy vrou, Dunay, hul eersteling, Kyrah, se tweede verjaarsdag gevier. 

Dit lyk of sy haar partytjie omtrent geniet het. En kleinboet, Kade, was ook deel van die feesvieringe. Sandri Blom Photography het dié spesiale dag vasgevang.

Kyk hoe oulik is die Darren-gesin:

Lees nou

Internet gons: Mannequin, wat?!

Het jy gehoor wie speel Freddie Mercury in sy bio-fliek?