Aletté-Johanni, baba Reuben, Lian, Heinz en Simeon Winckler
FOTO: Facebook

Aletté-Johanni, baba Reuben, Lian, Heinz en Simeon Winckler FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

FOTO’S: Kyk hoe groot is Heinz Winckler se kroos

Dit voel soos net nou die dag dat Heinz en Aletté Winckler se klein Reuben gebore is, dat ons skaars kan glo hoe groot hy al is! 

Die Wincklers is die trotse ouers van drie bulletjies, Lian Theo (4) Simeon Carl (2) en Reuben Jacques (11 maande).

Aletté het vir Heinz met dié foto’s van sy kroos verras. Vanessa Correia Meninama Photography het dié foto’s geneem.

Lees ook