FOTO: Facebook   Elana Afrika-Bredenkamp

FOTO: Facebook Elana Afrika-Bredenkamp

Het jy gehoor?

FOTO’S: Kyk hoe oulik is Elana Afrika se baba

Die plaaslike glanspaartjie Elana Afrika en Ian Bredenkamp het sowat ’n maand gelede, 19 Maart om presies te wees, hul eersteling verwelkom. Hul dogterjie, Esther Beth, raak ouliker by die dag. 

Albei het sosialemedia-platforms gebruik om dié mylpaal te deel.

“Alle eer aan die Almagtige! Dié klein dogtertjie is ’n wonderwerk, die rede dat ek ’n ma kan wees en die rede hoekom ek glo die lewe moet voortgaan …” het Elana op haar Facebook-blad geskryf.

Ian het op sy beurt via Twitter die volgende met sy duisende aanhangers gedeel: “Peanut is vandag een maand oud. En  is so natuurlik …”

Lees ook