FOTO: Instagram  kyliejenner

FOTO: Instagram kyliejenner

Het jy gehoor?

FOTO’S: Kylie Jenner en Kelly Osbourne se nuwe, kleurryke haarstyle

Wanneer dit by Kylie Jenner en Kelly Osbourne se hare kom, is verandering die enigste konstante. Albei glanspersoonlikhede spog al weer met nuwe, kleurryke haarstyle. 

Alle oë was op Kylie toe sy met haar blou lokke pryk! Mail Online berig dat die 17-jarige vroeër dié week haar nuwe verlengstukke bemark het.

A photo posted by King Kylie (@kyliejenner) on

Nie almal is gaande oor Kelly se nuwe kapsel nie, maar sy steur haar min aan kritici.

“Wie het ’n juwelekissie nodig as jy jou hare het? Dit herinner my ook aan ’n Kersboom,” het die voormalige Fashion Police-aanbier op haar Instagram-blad geskryf.

FOTO: Instagram kellyosbourne

FOTO: Instagram kellyosbourne

Bron: Mail Online

Lees ook